Welkom by SA Vryskutskrywer - Blitskursusse

As tyd 'n wesentlike probleem in jou besige lewe is, maar daar is tog aspekte van jou skryfwerk wat jy wil opknap of byleer, is ons blitskursusse net die oplossing. Die kursusse is kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp en duur slegs twee weke. Jy ontvang, soos met ons skryfkursusse, individuele terugvoering van jou persoonlike opleier, asook 'n Sertifikaat van Voltooiing nadat die blitskursus voldoende afgehandel is.


Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.

Of as jy voel dat jy liewer selfstandig en op jou eie wil voortgaan, kan jy hier klik vir ons SELFSTUDIEKURSUSSE . Die inligting is dieselfde, maar daar is nie persoonlike terugvoering van 'n opleier nie.


Die ABC van Tydskrifartikels - R400

Skryf briljante nuusberigte - R210

Onderhoudvoering 101 - R285

Vind jou tydskrifmark - R285

Fotojoernalistieke moets en moenies - R185

Verkoopbare artikelidees - R185

Skryf die PERFEKTE navraagbrief - R155

'n Boeiende inleiding vir jou artikel - R155

Artikelnavorsing in 'n kits - R300

Skryf artikels vir die Christelike mark - R400

Inleiding tot Fotojoernalistiek - R200

Formule vir Tydskrifartikels - R230

Skryf dinamiese dialoog - R385

Laat jou karakters lééf - R400

Behou jou perspektief - R210

Narratiewe fiksie: Vertellers - R200

Plot en Struktuur - R215

'n Goeie begin (roman) - R400

'n Goeie begin (kortverhaal/novelle) - R400

Poësietegnieke - R210

Skryf jou gedig - R210

Vonkfiksie - R185

Onderhoudvoering 101 - R285

Neem beter foto's - R185

Rubrieke - R250

Praktiese redigering - R500

Praktiese proeflees - R450

Toets jou taalkennis - R300

Korrespondensie in die kantoor - R250

Effektiewe tydbestuur - R255

Begin jou eie blog - R215

Google-soekgeheime - R215

Die geheim van kosfoto's - R225

Hoe om resepte te skryf - R200

Stel jou Familiestamboom op - R250

Elemente van kinderboeke - R250

Skep onvergeetlike 3D-karakters - R295

Storielyne vir kinderboeke - R380

Dialoog en beskrywing in kinderboeke - R250

Humor in kinderboeke - R185

Bou 'n onsigbare les in jou kinderboek - R180

Skryf 'n PRENTEBOEK vir kinders - R350

Skryf PO ë SIE vir kinders - R300

Skryf 'n NIE-FIKSIEBOEK vir kinders - R400

Kinderboeke: Vertellers en perspektief - R180

Spanning, aksie en klimaks  - R180

Hoe om 'n kinderboek te begin - R400


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: