Welkom by SA Vryskutskrywer - Selfstudiekursusse

As jy die soort van skrywer is wat verkies om algeheel onafhanklik te werk, is ons selfstudiekursusse nommerpas vir jou. Hulle is uiters bekostigbaar, kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp. En jy kan 'n selfstudiekursus algeheel op jou eie voltooi.


Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.

Of as jy dalk tog 'n mentor-opleier se individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik hier vir 'n BLITSKURSUS.

Selfstudiekursusse - KORPORATIEF

  Korrespondensie in die kantoor

   Fooi: R230

   Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas: 

· Effektiewe skryfstrategieë

· Moets en moenies van e-pos

· Die invloed van sakekorrespondensie e                                            

· E-postemplate

· Jou skryfstyl

· Korrekte gebruik van leestekens, aanhalings, aanspreekvorm

· 2 praktiese skryfoefeninge wat deur jou opleier nagesien word

  Effektiewe tydbestuur

  Fooi: R255

  Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:

           · Beginsels en tegnieke van tydbenutting

· Leer prioritiseer

· Tydverkwisters                                            

· Delegering

· Hanteer stres

· Dagbeplanning

· Meesterlys en ander lysies

· Leer om balans in jou lewe te kry

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: