Welkom by SA Vryskutskrywer - Kuberwinkel

Spesiale verslae is ontwerp om vir jou die lewe makliker te maak. Onthou jy destyds toe jy in matriek was hoe jy en jou maats gespook het om kulblaaie ( cheat sheets ) oor veral Engels se voorgeskrewe Shakespeare-dramas te vind? Dis daardie bladjies wat jou in gewone taal vertel het presies wat jy eintlik veronderstel was om te leer.

Ons het daardie "kulblad"-konsep by SA Vryskutskrywer ook ingewerk. Elke spesiale verslag in ons arsenaal gee jou al die nodige inligting om 'n sekere aspek van vryskutskryf deeglik te bestudeer. Met die minimum moeite. En ons gaan voortdurend nuwes byvoeg.

LW: Verslae kos R200 elk, beslaan 6 - 10 bladsye en bevat die heel nuutste inligting beskikbaar.

Spesiale Verslag #1: Word BETAAL om te skryf

  • Wat se tipe skryfwerk is gesog?
  • Hoe om jou skryfwerk aan te bied
  • Onfeilbare wenke om meer te verkoop
  • Hoeveel betaling kan jy verwag?

Spesiale Verslag #2: Skryf die perfekte navraagbrief

  • Resep vir die perfekte navraagbrief: begin, middel, slot
  • Wanneer skryf jy formeel / informeel?
  • Watter inligting voeg jy by en watter laat jy uit
  • E-pos of slakkepos?

Spesiale Verslag #3: Artikels 101 - Alles wat jy moet weet

  • Struktuur van 'n artikel
  • Noodsaaklike onderafdelings van 'n leesbare artikel
  • Formaat van 'n trefferartikel
  • Hoe bied jy jou artikel aan?

Spesiale Verslag #4: 10 wenke vir persverklarings wat aandag trek

  • Ken jou produk
  • Hou jou boodskap eenvoudig
  • Die kop en subhofies
  • Gebruik die "wenke"-formule  

Spesiale Verslag #5: Artikelformules

  • Onderskei tussen die 3 basiese artikelformules
  • Pas die korrekte formule by 'n mark
  • Onderafdelings van elke formule
  • Watter formule lewer die beste resultate? 

Spesiale Verslag #6: 4 elemente van 'n trefferartikel

  • Waaruit bestaan die inleiding?
  • Waaruit bestaan die middelstuk?
  • Hoe skryf jy die slot?
  • Gebruik inligtingkassies

Spesiale Verslag #7: Voer die perfekte onderhoud

  • Waaruit bestaan 'n onderhoud?
  • Verskillende tipes onderhoude
  • Waar en hoe voer jy 'n onderhoud?
  • Onderhoudsvoeringwenke en -tegnieke

Spesiale Verslag #8: Hoe om 'n artikel te skryf

  • Waar begin jy?
  • Hoe voeg jy die gedeeltes aanmekaar?
  • Watter inligting laat jy uit?
  • Die belangrikheid van die slot

Spesiale Verslag #9: Hoe om jou artikels te verkoop

  • Hoe vind jy jou mark?
  • Hoe benader jy die redakteur?
  • Wat gebruik jy as lokaas vir 'n spesifieke mark?    
  • Mag jy verskillende markte gelyktydig nader? 

Spesiale Verslag #10: Vryskutfinansies V & A

  • Hoeveel geld verdien 'n vryskutjoernalis?
  • Wanneer word jy betaal?
  • Wat gebeur as 'n publikasie jou werk afkeur? 
  • Hoe werk vryskutbelasting?

Spesiale Verslag #11: Laat jou karakters l é we

  • Hoe moet 'n karakter lyk?
  • Wat is die funksie van karakters?
  • Wat is die vereistes vir 'n hoofkarakter?
  • Oor watter eienskappe beskik helde en heldinne?

Spesiale Verslag #12: Plot jou plot

  • Wat is die verskil tussen 'n storie en 'n plot ?
  • Wat is die basiese eienskappe van 'n goeie plot ?
  • Wat is die struktuur van 'n plot ?
  • Hoe beplan jy 'n plot

Spesiale Verslag #13: Hoe om jou kortverhaal gepubliseer te kry

  • Formaat vir 'n manuskrip
  • Redigeer self jou manuskrip
  • Hoe benader jy 'n uitgewer?
  • Waar soek jy na 'n uitgewer?  

Spesiale Verslag #14: Die omgekeerde nuuspiramide

  • Waaruit bestaan 'n nuusberig?
  • Wat is die omgekeerde piramide?
  • Hoe werk die omgekeerde piramide?
  • Die 4Ws en 1H van nuusberigte

Spesiale Verslag #15: Hoe om 'n aanlynadviesrubriek te begin

  • Waar kry jy jou raad?
  • Wat is die funksie van karakters?
  • Wat is die vereistes vir 'n hoofkarakter?
  • Oor watter eienskappe beskik helde en heldinne?

Spesiale Verslag #16: Verdubbel jou omset met "Wat om te doen"-artikels

  • Wat is 'n "Wat om te doen"-artikel?
  • Begin by die begin
  • Skryf die middelstuk
  • Hoe lyk die slot?

Spesiale Verslag #17: Hoe begin jy 'n blog ?

  • Kry 'n onderwerp om oor te skryf
  • Waar kry jy 'n blog ?
  • Hoe skryf jy artikels?
  • Waarom is SEO belangrik vir 'n suksesvolle blog ?

Spesiale Verslag #18: Die skryfproses ontleed

  • Beplanning
  • Skryf
  • Redigering
  • Publikasie

Spesiale Verslag #19: Fiksie: Skep 'n geloofwaardige held

  • Jou storieheld se karakterskets
  • Jou storieheld en die plot
  • Jou storieheld en dialoog
  • Jou storieheld se ontwikkeling

Spesiale Verslag #20: Hoe om 'n inspirasie-artikel te skryf

  • Wat inspireer lesers?
  • Hoe kies jy jou onderwerp?
  • Onderhoudvoering
  • Elemente van 'n inspirasie-artikel

Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: